Bespreek Nou

'n Hartlike welkom wag vir u by die vierster "Blougans B & B" in Perlemoenbaai, naby Gansbaai(ook bekend as die Groot Withaai hoofstad) in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Vanaf u oop balkon het u 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai, die enigste walvis natuurreservaat in Suid-Afrika.

Hier kan u heerlik ontspan en walvisse in die baai dophou gedurende een van ons skouspelagtige sonsondergange. U mag dalk selfs 'n skool dolfyne sien speel.

Blougans B&B bied aan:

  • Luukse onsuite slaapkamers
  • Boere Brekfis ingesluit
  • Gratis parkering
  • Klimaat beheer in alle kamers
  • Stil, veilige buurt
  • Oop balkonne met skouspelagtige natuur
  • Private ingange na kamers
  • Koffie en tee in die kamers
  • Haardroers, Mnet en DSTV in elke kamer
  • Internet
  • Ten volle gelisensieerde kroeg met sy eie oop balkon
  • Binnenshuise of buite braai geriewe


Gansbaai en omgewing bied aan:

  • Walvis, rob en dolfyn besigtiging van boot of u balkon
  • Haaihok duik
  • Perdry en wandelpaaie
  • 18 putjie golfbaan
  • Dagritte na Kaapstad/Tafelberg/Kaap Agulhas(the geografiese suidpunt van Afrika)
  • Bootritte na Dyer Eiland, tuiste van ongelooflike 'n verskeidenheid van seevoels
  • 4 X 4 roetes, huur van "quad bikes"
  • Visvang, Seekajak en grottoere kan gereel word
  • Wynproe by baie van die plaaslike wynplase
  • 'n Verskeidenheid van restaurante